Dit is die onsigbare kerk

van Jesus Christus

in Mecca, Saudi Arabia

 

die volk wat in duisternis sit,

het 'n groot lig gesien,

en die wat sit in die land en skaduwee van die dood,

vir hulle het 'n lig opgegaan.

Matt 4:16

 

Ons weet dat hierdie vers ook in Saudi Arabia kan toe gepas word, daarom hoop en bid ons dat die Evangelie van JESUS CHRISTUS baie Moslems sal verlig sodat hulle sal weet dat sonder Hom daar geen saligheid is nie.  Net so min as wat die duisternis die lig van n kers kan uitblus net so min kan dit die Evangelie wat die lig vir die duister wereld is deur die wereld se duisternis uitgeblus kan word.